Stephan Visser
goeie ontwerp om stort agter die bad te he en aparte toilet
Lekker ekstra slaap plek vir speel kamer
Hou van bed ontwerp wat dubbel bed onder en enkel Bo het
Hou van klim Muur en glyplank binne, kan ook werk om so glyplank tussen twee vloere te he na speel kamer
Hou van loft idee met ekstra slaap plek vir maatjies
Hou van ingeboude bed en lessenaar idee
Hou van kleure
Speel kamer wat maklik later in tweede TV kamer of studeerkamer omskep kan word
Hou van kleure
Hou van bed ontwerp wat Bo ook n plek het
Hou van kleur en bay window lees plek
Hou van kleur en kas met laaie en ingeboude lessenaar
Hou van kleur
Hou van loft met klomp beddens en speel plek
Hou van loft speel plek en lees bed
Hou van garage wat ook oefen plek met swaaie en ringe kan wees
Hou van klim muur, kan goed werk langs ons swembad area
Hou van bed ontwerp met glyplank
Hou van oop skuif kaste wat 'n mens by altwee kaste kan uitkom
Hou van trap ontwerp met kabels
Hou baie van die kombuis kaste wat alles toeganklik is
Hou van rakke wat uit trek sodat n mens kan sien wat daar in is
Hou van glase en wynrak
Hoe hiervan eerder as n deurmekaar laai
Mal oor Stryk plank idee
Hou van Staal trap en win kelder
Hou van beddens met trap wat ook stoorpkek is
Hou van loft idee vir n studeerkamer in die hoof slaap kamer
Mal oor bay window
Oulike Badkamer kassie veral as spieelkas ook in badkamer is
Hou van styl
Ideale kombuis
Mooi dek
Hou baie van sun roof en baie lig wat dit in laat
Hou van kas wat alles so bereikbaar is
Hou van die styl
Baie oulike Studeer kamer, Hou van die baie lig en kaste teen die muur
Baie prakties vir kinder kamer met lessenaar
Mal oor die groot vensters en die lees bank voor dit
Hou van die styl en gebruik van staal
Speelkamer - Day bed vir die speel kamer, inbou met hout.
Q