Mixed
Hell yes vir die bank!
Vensters baie mooi, hou ook van die etkamer tafel, weet net gladnie wat die kamer aan die linker kant daar doen nie.
vrek oor die kleur teen die muur, maak als wat cream of wit is baie mooi uitstaan
Vrek mooi, hou van die kleure saam en die bank lyk ongelooflik gemaklik, net te groot volgens my, koffie tafel baie oulik en weereens die groot oop vensters is baie nice
Mal oor die oor die vensters wat so groot en oop is. Die idee van die bank is vir my nice, dit lyk net bietjie ongemaklik. kaggel is baie mooi, maar hou nie van 'n kaggel binne die huis nie, sal net vir show wees.
Hou van hoe hulle met die kleur teen die muur speel en die uitleg van die kamer, baie netjies en oop. Hou nie van die pienk nie, sal dit verander met 'n groen, oranje of rooi saam met die grys.
Wow, ds soos 'n day care in sy/haar kamer. awesome! ek sal meer tyd daar spandeer as hom/haar
Q